Tess Jordaan15 Augustus 2010 Ek en my gesin het by TZD Photography & Studio vir 'n fotosessie gegaan. Dit was ons almal se 1st keer in 'n studio en ek moet se, dit was great pret. Theo het ons so op ons gemak laat voel en was baie professioneel. Jy kon van die intrap slag al sien dat hy presies weet wat hy doen. Hy het defnief 'n "Flair" vir die ding en het beslis die regte toerusting. Ons fotos lyk absoluut pragtig en ek befeel TZD Photography & Studio vir enige iemand aan. Groot groepe, individuele fotos, troues, skool funksies ens. Gebruik vir Theo, dis beslis die moeite werd. Dankie Theo!!!! Tess Jordaan
|
||
|